FOTO'S GENEEM TOE ONS IN SUNNYSIDE EN ARCADIA GEBLY HET, 1974 - 1977
Die NG Kerk Bronberg se toring buite ons hotelvenster. Die klok het elke 15 minute geslaan, 24/7.
Ons het die Uniegeboue se tuine baie besoek.
Ons eerste woonstel en meubels. Irena woonstelle in Bourkestraat , Arcadia
Springbokparkie naby die Universiteit.





No comments:
Post a Comment